JOU HART JOU TAAL JOU KANS

KRY KOER NOU!
DIE WÊRELD SE GROOTSTE AFRIKAANSE MAATSOEK-APP.
GRATIS AFLAAIBAAR
WAT IS KOER
KOER is die wêreldwye Afrikaanse maatsoek-app wat jou die geleentheid gun om uit ‘n groter poel potensiële pasmaats te kies en te keur. KOER is ‘n platform waar jy in beheer is ‘n veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet.
LAAI DIE KOER-APP VANDAG NOG AF!
JOU HART JOU TAAL JOU KANS
HOE WERK KOER?
1. SLUIT MAKLIK AAN
Per e-pos, Facebook of Apple ID.
2. SKEP ‘N PROFIEL
Volg die eenvoudige stappe om jou profiel te skep. Beskryf jouself, jou belangstellings en stokperdjies. Laai profielfoto’s vanaf jou foon.
3. KIES JOU BELANGSTELLINGS
Gun ons die geleentheid om jou perfekte pasmaats te identifiseer.
4. ONTDEK DIE ‘KOERWOUD’
Kies en keur uit die hordes profiele op die app. Foto’s en beskrywings vertel meer oor moontlike pasmaats op Koer.
5. WEES IN BEHEER
Die aksies is eenvoudig. KOER jou gunstelinge en KOES vir die res. Alle KOES-aksies is ANONIEM. Stuur & ontvang briefies in jou posbus. Raporteer as iemand lastig is.
6. WAT IS ‘N KOER?
Druk KOER en kry die geleentheid om daardie persoon ‘n briefie te stuur en belangstelling te prikkel. Die briefie lê in jou “Koer-keuse” se Posbus. Wag-en-kyk of hulle terug-koer.
KOER IN DIE KOLLIG
Volg ons op sosiale media om te sien wat ons alles aanvang in die naam van liefde!
@koerliefde
HULP
Indien jy vashaak of wonder oor hoe KOER werk help ons graag. As jou vraag nie hier gelys is nie kontak ons gerus by info@koer.co.za
Klik op die onderstaande skakels vir meer hulp.
ALGEMEEN
Vrae wat nie betrekking het tot ‘n
spesifieke deel van die toep nie.
MY PROFIEL
Waar jy jou verstellings doen.
KOERLISENSIE
Vrae met betrekking tot
lidmaatskap en betalings.
DIE KOERWOUD
Waar jy deur al die profiele blaai.
POSBUS
Waar jou briefies gaan lê wanneer
iemand jou geKOER het.
KLETSKAMER
Waar jou gesprekke gebeur.
BOEKMERK
Waar jy jou gunstelinge bêre vir later